Die Dimitriades familie in Londen bied nou al lank aan dat ons hulle huis in Zagori kan gebruik. Desperaat vir bietjie son het ons besluit om laas week die aanbod op te neem.
Zagori is 'n bergagtige deel in die noorde van Griekeland, byna teen die Albanie grens. Die Pindus gebergtes huisves 45 klein dorpies wat bekend staan as Zagoria. Die area is redelik gewild onder Griekse toeriste, maar nie baie ander mense weet daarvan nie en met die toestand van die Griekse ekonomie wat die Grieke by die huis hou, was daar nie baie mense nie.
Vir meer inligting - http://en.wikipedia.org/wiki/Zagori
Die Dimitriades huis is in 'n baie klein dorpie, Leptokaria. Hier is geen toeriste nie en die plaaslike inwoners het ons met oop arms as die vriende van Dimitriades ontvang. Dit was 'n ongelooflike wegbreek. Baie dankie Dimitriades familie vir hierdie ongelooflike ervaring. Hier ons foto's:
Leptokaria
Die inwoners van Leptokaria
Philanti en Jenny. Philanti sien om na die Dimitriades huis in hulle afwesigheid. Sy was gek oor Nicolaas (almal het sy naam onthou weens die Griekse herkoms en gewildheid van die naam). Jenny is haar dogter wat meeste van die min Engels in die dorpie praat.
Die vriendelike oom wat se naam ons nie ken nie en vir ons koffie gegee het.
Van die ander dorpies in Zagoria en oppad
Vikos
Ons het 'n stap roete gedoen deur die die kloof. Bietjie agtergrond:
The Vikos Gorge is a gorge in the Pindus Mountains of northern Greece. It lies on the southern slopes of Mount Tymfi, with a length of about 20 km, depth ranging from 450 m to 1600 m and width from 400 m to some metres at its narrowest part. Vikos is listed as the deepest gorge in the world by the Guinness Book of Records among others. This follows a somewhat arbitrary definition of a gorge that excludes deeper features such as Colca Canyon because of their greater width:depth ratio.
Meteora
Op pad terug na Tessaloniki waarna en van ons gevlieg het, het ons aangedoen by die kloosters van Meteora. Agtergrond:
The Metéora "middle of the sky", "suspended in the air" or "in the heavens above" is one of the largest and most important complexes of Eastern Orthodox monasteries in Greece, second only to Mount Athos. The six monasteries are built on natural sandstone rock pillars, at the northwestern edge of the Plain of Thessaly near the Pineios river and Pindus Mountains, in central Greece.
Wednesday, June 26, 2013
Tuesday, May 21, 2013
Spanje
Na 'n lang winter het ons gaan sonskyn soek in Spanje oor Paasnaweek, maar selfs daar het die winter sy "welcome overstay" soos die Engelse sal sê. Ons het tot in sneeu beland, steeds was dit 'n ongelooflike vakansie. Die vriendelike mense, pragtige natuurskoon en ongelooflike kos maak Spanje een van ons gunsteling lande in Europa.
Gert kon ongelukkig net Paasnaweek saam kuier terwyl Marna, Lizeli en baba Nicolaas byna twee weke rond getoer het.
Ons foto's:
Ronda
Alpujurras
Eet in Spanje -Churros
Eet in Spanje -Ham & kaas broodjies
Ontspan in Spanje
Gert kon ongelukkig net Paasnaweek saam kuier terwyl Marna, Lizeli en baba Nicolaas byna twee weke rond getoer het.
Ons foto's:
Ronda
Alpujurras
Granada
Seville
Anso (Noord Spanje)
Agüero (Noord Spanje)
Rioja
Plekke langs die pad waarvan ons nie die name kan onthou nie.
Eet in Spanje - Paella
Eet in Spanje -Tapas
Eet in Spanje -Churros
Eet in Spanje -Ham & kaas broodjies
Ontspan in Spanje
Subscribe to:
Posts (Atom)