Wednesday, June 26, 2013

Impromtu Griekeland

Die Dimitriades familie in Londen bied nou al lank aan dat ons hulle huis in Zagori kan gebruik.  Desperaat vir bietjie son het ons besluit om laas week die aanbod op te neem.

Zagori is 'n bergagtige deel in die noorde van Griekeland, byna teen die Albanie grens.  Die Pindus gebergtes huisves 45 klein dorpies wat bekend staan as Zagoria. Die area is redelik gewild onder Griekse toeriste, maar nie baie ander mense weet daarvan nie en met die toestand van die Griekse ekonomie wat die Grieke by die huis hou, was daar nie baie mense nie.

Vir meer inligting - http://en.wikipedia.org/wiki/Zagori

Die Dimitriades huis is in 'n baie klein dorpie, Leptokaria.  Hier is geen toeriste nie en die plaaslike inwoners het ons met oop arms as die vriende van Dimitriades ontvang.  Dit was 'n ongelooflike wegbreek.  Baie dankie Dimitriades familie vir hierdie ongelooflike ervaring. Hier ons foto's:

Leptokaria











Die inwoners van Leptokaria

Philanti en Jenny.  Philanti sien om na die Dimitriades huis in hulle afwesigheid.  Sy was gek oor Nicolaas (almal het sy naam onthou weens die Griekse herkoms en gewildheid van die naam). Jenny is haar dogter wat meeste van die min Engels in die dorpie praat.






Die vriendelike oom wat se naam ons nie ken nie en vir ons koffie gegee het.


Van die ander dorpies in Zagoria en oppad















Vikos

Ons het 'n stap roete gedoen deur die die kloof.  Bietjie agtergrond:

The Vikos Gorge is a gorge in the Pindus Mountains of northern Greece. It lies on the southern slopes of Mount Tymfi, with a length of about 20 km, depth ranging from 450 m to 1600 m and width from 400 m to some metres at its narrowest part. Vikos is listed as the deepest gorge in the world by the Guinness Book of Records among others. This follows a somewhat arbitrary definition of a gorge that excludes deeper features such as Colca Canyon because of their greater width:depth ratio.











Meteora

Op pad terug na Tessaloniki waarna en van ons gevlieg het, het ons aangedoen by die kloosters van Meteora.  Agtergrond:

The Metéora  "middle of the sky", "suspended in the air" or "in the heavens above" is one of the largest and most important complexes of Eastern Orthodox monasteries in Greece, second only to Mount Athos. The six monasteries are built on natural sandstone rock pillars, at the northwestern edge of the Plain of Thessaly near the Pineios river and Pindus Mountains, in central Greece.